Kontak

Villa Kruger
Magrieta Prinsloopad
Prins Albert  6930       
Wes Kaap

Posbus 199   
Prins Albert    6930
Suid Afrika

Tel:        +27 (0)83 267 2436
Epos:     villakruger@azazel.com

Instruksies
Prins Albert is in die Groot Karoo  400km van Kaapstad en 170km van Beaufort Wes.  Die dorpie is net 45km van die hoof N1 grootpad by die voet van die asemrowende Swartbergpas.
Die naaste lughawe is George op die Tuinroete, 'n pragtige twee uur reis na Prins Albert.


web ontwerp: www.mintcube.co.za