Toere: Kuns by Donkerlig


Met elke volmaan wat oor die Karoo skyn, onderneem Boshoff self 'n besigtigingstoer deur Villa Kruger - twee in Engels; een in Afrikaans - en praat oor die kunswerke wat in Villa Kruger se huis en tuin asem haal.

Elke toer word beperk tot 12 persone en begin rondom 5.30 tot 6.00nm - afhangende van wanneer die son sak. Dit duur 90 minute en sluit 'n glas wyn in.

Toerdatums